Marnitz Meyer, hoof van die ongevalleafdeling van 'n Johannesburgse hospitaal, het grootgeword in moeilike omstandighede. Hy is die seun van 'n man wat as misdadiger gesterf het en 'n ma wat tien jaar tronkstraf uitgedien het weens 'n tragiese skietinsident. Daarom is hy van nature teruggetrokke. Maar dan ontmoet hy vir Jankie Bekker, 'n toegewyde polisievrou wat haarself in lewensgevaarlike situasies bevind. Aanvanklik is daar onmiddellike...