Ons almal kom in hierdie lewe voor reuse te staan. Nes Goliat het hulle name. Ek het een gekonfronteer (of liewer, hy het my gekonfronteer) by name Kroniese Pyn. Jy kan dalk 'n besonder nare een ontmoet wat Kanker genoem word. Ander het te make met Eensaamheid, Verslawing, Finansi le Probleme, Familietwis, Egskeiding, Verlies van 'n geliefde - die lys van Filistyne is lank. En die een is so aaklig soos die ander. Daarom bewapen God ons met gebed...