Pad van Wraak is die roman vir wie die lesers so lank gewag het. Roger Flemming moes tien jaar in die tronk boet vir 'n moord wat hy nie gepleeg het nie, en hy het wraak gesweer dat diegene sal boet wat verantwoordelik was vir tien jaar van sy lewe gesteel. Die maan skyn helder en dit verlig die tweespoor-paadjie duidelik as Roger begin draf. Twee vo?ls vlieg verskrik uit die bome, eenkeer waarsku 'n uil van iewers. Twintig minute later klim...