Liefdevol ge llustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Frans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Frans.
Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se o wil-wil toeval ...
"Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?"
En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik...