Sybie Kleynhans, geliefde skrywer van Potchefstroom se vierde boek in die reeks van Madefu gee soveel lewenswysheid wanneer jy dieper lees. Die liefde vir die veld en diere kom in sy hele reeks voor. Die boek bied groot leesvermaak aan die leser. ...Wat ek weet van liefde is die lag is nou en in 'n oogknipsel volg die traan, dan volg die eensame verwyt en verwurgende stilte. Ek het ander redes, maar sal dit eerder nie nou noem nie, anders stenig...