Sybie Kleynhans is gebore op die plaas Kleynhansrust en het later in sy lewe gaan boer en 'n deeltydse grootwildjagter geword. As gevolg van die droogte word hy genoodsaak om hom uit te leef as landboubeampte en natuurbewaarder. Hy kry die wonderlike geleentheid om sy seun Ryan op 'n wildsplaas groot te maak. Sybie het net 'n manier om 'n storie te vertel en in sy woorde: "Ek dink dit is die heeldag se werkery in die veld met diere wat meegebring...