Dokter Drian Malherbe besluit om vir drie maande weg te breek uit die Kaap om een van die moeilikste besluit van sy lewe te neem - om te besluit of hy in sy liefdelose huwelik moet bly ter wille van sy kinders. Die noodlot speel in sy guns toe hy in die laeveld op Tessa Roussouw, 'n pediater van Johannesburg, se erfplaas beland. Sy laat hom toe om kamp op te slaan in die ongerepte natuurskoon. In die enkele dae wat volg, gebeur die byna ongelooflike:...