Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Kroniek Van de Waarheid En Versoeningskommissie: Op Reis Deur Die Verlede En Die Hede Na Die Toekoms Van Suid-Afrika [Afrikaans] Book

ISBN: 1625647158

ISBN13: 9781625647153

Kroniek Van de Waarheid En Versoeningskommissie: Op Reis Deur Die Verlede En Die Hede Na Die Toekoms Van Suid-Afrika [Afrikaans]

Twee en 'n half jaar lank was die werk van die Waarheids- en Versoeningskommissie op almal se Iippe, het die koerante en radio daagliks oor die kommissie verslag gedoen, het die gesigte van slagoffers en oortreders op miljoene televisieskerms verskyn. In KRONIEK VAN DIE WAARHEIDSKOMMISSIE lig Piet Meiring die sluier oor die werk van die kommissie ... die verhale en getuienisse van slagoffers, die amnestie-aansoeke van oortreders wat hulle aan menseregteskending skuldig gemaak het, die konfrontasie met die verlede, die strewe na versoening en vergifnis ... As motief vir hierdie besinning oor die Waarheidskommissie het die skrywer die trek gekies, 'n epiese trek terug na die verlede en dan verder na die toekoms, 'n groot trek wat nie een van die inwoners van Suid-Afrika onaangeraak sou laat nie.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$33.52
Save $13.48!
List Price $47.00
50 Available
Ships within 2-3 days

Related Subjects

Social Science Social Sciences

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured