Elandri Duvenhage ly aan geheueverlies na 'n ongeluk waarin haar pa dood is. Haar oom, wat ook haar voog is, wil haar sielkundig in 'n huwelik dwing met Conrad Maritz; Conrad met sy geskende gesig en arrogante houding wat haar met afsku vervul. Die enigste plek waar Elandri vir hulp kan aanklop, is by Fiona, haar beste vriendin. Di? help haar om na haar oom se strandhuis te vlug. Daar ontmoet sy vir Janco Malherbe, en onder die indruk dat hy...