Hierdie boek is ń samestelling van 100 afrikaanse gedigte uit die digter se versamelde skrywings en gedigte.Shane se skryfwerk oortref blote vermaak;
dit beskik oor die merkwaardige vermo om verandering teweeg te bring, hoop te bied en genesing te bevorder.
Sy...