Sybie is 'n alles-in-een inspirasie-bol. Dit is vir my 'n voorreg wat ek nie in woorde kan
beskryf om saam met so 'n begaafde, briljante digter en skrywer ons eerste gesamentlike boek uit te bring nie. Sybie, jy het soveel bygedra in my lewe, my op jou hande gedra in een van die moeilikste tye wat enige vrou in die gesig kan staar en ek het net oneindig baie respek vir jou.
Lesers, geniet Sybie se hart in hierdie samestelling van gedigte...
Related Subjects
Poetry