Sybie Kleynhans kry dit weereens
reg om sy lesers te boei met die verhaal van liefde, seks, verraad, moord en wraak. Conrad Cronje verloor letterlik sy vrou, huis en werk binne een dag. Verdwaas en verbitterd loop hy met slegs 'n rugsak, sy kitaar en 'n ou skootrekenaar, weg van sewe getroude jare. Sy ongelooflike kennis van diere, veral leeus, laat hom op 'n leeuplaas beland. Maar sy verlede, as 'n oud gevange haal hom telkens in...